Die Watersiklus Tema kaarte en Aktiwiteite (Task Cards and Activities)
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die Watersiklus.
1x A4 Plakkaat (kleur)
8x Tema Kaarte met definisies (kleur)
7x Flash kaarte vir Rangskik en Vertel Aktiwiteit of enige ander aktiwiteite (kleur)
1x Teken jou eie Watersiklus werkblad (s&w)
1x Ons Ekspirimenteer instruksies en vrae werkblad (s&w)
Die Tema Kaarte en Aktiwiteite is in Afrikaans om gebruik te word om onderrig in Afrikaans as Eerste Taal of as Eerste Addisionele Taal te gebruik.ie.
Hierdie is ‘n kleurvolle, visuele uitbeelding van die watersiklus.
Die Plakkaat en Tema Kaarte dui die volgende stadiums van die watersiklus aan:
Verdamping (Evaporation)
Transpirasie (Transpiration)
Kondensasie (Condensation)
Neerslag/Persipitasie (Precipitation)
Afloop (Run Off)
Grondwater (Ground Water)
Opgaar/Akkumilasie (Accumulation)
Gebruik dit om die konsepte aan jou leerders te verduidelik.
Geniet dit!
Kopiereg © 2018 Beatrix Snyman (Buzy Beez Dzignz)