-d en -t woordeinde
R14.55
Resource Description
-d en -t woordeinde
Dit klink soos ‘n t, maar is dit? Vind hiermee ‘n paar idees om -d en -t-woordeindes te onderskei en te toets. Gebruik die velle saam met die Spelgoggas om met ‘n fyner ook na die -d en -t-woordeindes te loer.
[5 A4-velle]