Breuke – Persentasie. Graad 7
R50.60
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
HIerdie powerpoint presentation verduidelik persentasie as ‘n breuk omvattend. Daar is gepaste voorbeelde en oefeninge by. Hierdie presentation is van toepassing op graad 7. Dit kan ook as opsommings en inoefening gebruik word.
Die volgende word gedek:
Bereken persentasie van ‘n hoeveelheid
Persentasie tricks
Persentasie vermeerdering en vermindering
Herlei van en na ‘n persentasie
Ekwivalente vorme