Boek 3: Leer lees saam met Ben en Babsie
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is die 3de boek (10 in die reeks), om jou by die huis of in die klas te help.
In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees ontdek.
In die boek gaan die klinkers (a, e, i, o, u,) saam met nog meer medeklinkers gevoeg word. Meer sigwoorde word ook geleer.
bv. ba-, be-, bi-, bo-, bu–
Dit is waar die woord glyklank vandaan kom.
GLY – KLANKE Dit is wanneer jy medeklinker en klinkers saam voeg of laat saam ‘gly’ |