Boek 2: Hoe leer ek my kind lees.
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is die 2de boek (10 in die reeks), om jou by die huis of in die klas te help.
In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van lees ontdek.
In boek 2 gaan die klinkers (a,e,i,o,u,) saam met nog meer medeklinkers gevoeg word. Meer sigwoorde word ook geleer.
(bv. wa-, we-, wi-, wo-, wu-).
Dit is waar die woord glyklank vandaan kom.
GLY – KLANKE Dit is wanneer jy medeklinker en klinkers saam voeg of laat saam ‘gly’ |