Blokraaisel: Prosesse om water te suiwer: Graad 6
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afrikaanse blokkiesraaisel vir Graad 6 leerders om die tema: Prosesse om water te suiwer in te oefen vir Natuurwetenskap. Antwoordblad ingesluit wat gebruik kan word om gedurende ‘n klas op die witbord te reflekteer sodat leerders hul eie blokkiesraaisels kan merk na afhandeling. Ook baie nuttig vir aanlynklasse