R41.66

Resource Description

Afrikaanse blokkiesraaisel vir intermediêre en senior fase leerders om Afrikaanse idiome met kontraste te oefen. Byvoorbeeld: Stryd om lewe en dood, of: Nie nat of droog oor jou lippe hê nie. Die betekenis van elke idioom word tussen hakies na die leidraad aangedui. Antwoordblad ingesluit wat gebruik kan word om gedurende ‘n klas op die witbord te reflekteer sodat leerders hul eie blokkiesraaisels kan merk na afhandeling. Ook baie nuttig vir aanlynklasse.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.