Blokraaisel: Erfenisroete deur die provinsies van Suid-Afrika: Graad 5
R41.66
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Afrikaanse blokkiesraaisel vir Graad 5 leerders om die tema: ‘n Erfenisroete deur die provinsies van Suid-Afrika, in te oefen vir Sosiale Wetenskappe / Geskiedenis. Leidrade bevat ook verdere inligting om leerders se kennis te verbreed oor die onderwerp. Antwoordblad ingesluit wat gebruik kan word om gedurende ‘n klas op die witbord te reflekteer sodat leerders hul eie blokkiesraaisels kan merk na afhandeling. Ook baie nuttig vir aanlynklasse