Beplanning vir graad 3, kwartaal 4, 2024
R172.50
Resource Description
Graad 3 se lesplanne vir kwartaal 4 is nou beskikbaar. Dit bevat weeklikse beplanning vir alle vakke, vir alle weke van kwartaal 4 – Afrikaans HT, English FAL, Wiskunde en Lewensvaardigheid. Die tyds indeling is nie aangepas nie omdat nie alle skole volgens dit werk nie maar my lesplanne is beskikbaar in Word formaat sodat onderwysers daaraan kan verander soos dit nodig is. Die lesplanne is opgestel volgens die ATP’s en CAPS dokumente.