Begripstoets – Stoute Seekatte (Gr6-8)
R42.26
Resource Description
Seekatte is wonderlike seediere, maar ook baie slim. Hierdie begripstoets beskryf hoe drie stoute seekatte akwariumpersoneel verwar en geflous het.
Inligting:
332 Woorde
20 Punte
14 Vrae
Sluit in:
Oorspronklike teks
14 Vrae met plek om antwoorde te skryf
M Neltjies Teach