Begripstoets Gedig (Vinknes)
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Klasopdrag oor die gedig “Vinknes” deur Gloudine Kellerman. Gebruik die teksbladsy om die gedig te onderrig, met fokus op rym, alliterasie, strofes, versreels, ens. volgens KABV. Voltooi daarna die begripstoets as voorbereiding vir ‘n toets of eksamen. Memorandum ook ingesluit. Begripstoets maak voorsiening vir vrae op verskillende denkvlakke. Vrae kan aangepas word vir verskillende ouderdomsgroepe. Die begripstoets is ook ideaal vir gebruik in ‘n formele assesseringstaak.