Beginklanke Graad R
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Herken die beginklanke van woorde en pas dit by die ooreenstemmende letter. Brei woordeskat uit en soek nog items wat met dieselfde klank begin.
Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en is geskik vir Graad R en Graad 1.
8 bladsye swart-en-wit wat self ingekleur kan word.