Artikulasie – Onsinlettergrepe L
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Eenvoudige werksvelle wat fokus op die Tradisionele Benadering vir artikulasieterapie tov die /L/-klank. Onsinlettergrepe word hier geteiken in inisiële, mediale en finale posisie. Die werksvelle kan in kombinasie met ‘n speletjie gebruik word om sodoende genoegsame herhaling vir vaslegging te bewerkstellig.