Artikulasie: Minimale Woordpare /l/ klank (kluster-reduksie)
Resource Description
Minimale woordpare reeks: Kluster-reduksie (/l/ klank in kombinasies met p,b,v,f,g,k,s). 230 Prentjies (42 bladsye). Baie handig om te gebruik vir allerlei doelwitte. Fonologiese prosesse, ouditiewe diskriminasie, artikulasie. Hier en daar is bietjie humor ingewerk. In praktyk kombineer ek hierdie kaartjies met ‘n bordspeletjie en ons oefen alte lekker.
R72.45
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.