Alfabet letters en dubbelklanke flitskaarte
R14.95
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie stel is perfek om te gebruik in enige Graad R en Graad 1 klaskamer. Hierdie stel bevat al die kleinletters en grootletters van A tot Z. Dit bevat ook al die dubbelklanke wat tydens Graad 1 aangeleer word. Print, knip en lamineer die stel en flits dit elke dag vir die leerders.