AKTIWITEITE MET aa WOORDE
Power Point les van 15 skyfies in totaal.
Graad 1
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
In hierdie Power Point les leer ons oor “aa” woordjies.
Lees klankies.
Pas woordjies by prentjies.
Bou rymwoordjies.
Skommel woordjie in regte orde.
Luister na woordjies. (Onthou om klank aan te skakel).
Lees sinnetjie soos dit verskyn.
Nota aan Onderwyser:
U het graad 1 font nodig vir hierdie les.
Gebruik hierdie link en install.