Afrikaanse Pakket
R30.43
Resource Description
Afrikaanse Pakket
Hierdie pakket sluit ‘n paar gunstelinge in, bv.
f en v verwarrings
enkelklanke – ‘n hersieningsboekie
-d en -t woordeindes
Basiese woordeskat vir beginners.
Sigwoorde
Die pakket sal ideaal wees vir jonger leerders of vir leerders wat die taal aanleer.