Afrikaanse Dubbelklanke PAKKET (aa, ee, oo, uu) & BONUS video’s
R126.50
Resource Description
Hierdie hulpmiddels PAKKET is perfek om vir jou kind die Afrikaanse DUBBELKLANKE (aa, ee, oo, uu) aan te leer met ‘n verskeidenheid hulpmiddels asook BONUS video’s.
Die hulpmiddels sluit in: flitskaarte, woordkaarte, leeskaarte, lees boekies, beplanning en nog meer. Die hulpmiddels is so ontwerp om kniptyd vinniger te maak, vir jou gerief. Druk, lamineer, knip en bêre in ‘n sakkie om jou pakket oor en oor met sukses te gebruik.