Afrikaanse Alfabet Medeklinkers (h, p, k, j, l) SKRIFOEFENINGE (katjie lyne) + BONUS video
R40.25
Resource Description
Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige Afrikaanse Medeklinkers Hulpmiddels en video gaan vir jou kind die selfvertroue gee om die medeklinkers/konsonante (h, p, k, j, l) te gebruik in kombinasie met die reeds aangeleerde Afrikaanse VOKALE. Juffrou kan al die Afrikaanse Alfabet klanke op ‘n papier skryf vooraf, soos in die video om te kyk of die kinders vertroud is met al die aangeleerde klanke. Die hulpmiddels sluit al die oefeninge in om van hierdie video ‘n volledige les te maak.
Die hulpmiddels pakket sluit ook ‘n baie oulike drukbare leesboekie in om vir jou kind selfvertroue te gee met lees.