Afrikaanse Alfabet letters | a-klank – Verskeie hulpmiddels en BONUS video’s
R34.50
Resource Description
Hierdie hulpmiddels met gratis afrikaanse opvoedkundige video’s stel die a-klank bekend aan die kinders met ‘n oulike kort storietjie. Juffrou kan dit in die klaskamer handig gebruik of mamma by die huis.
Elke klank storie het ook ‘n video by vir lees doeleindes of voorlees. Al ons ABC stories gaan gepaard met inoefening van skryfwyses van die letters. Die kinders word ook vlugtig bekend gestel aan die ander klinkers/vokale. Gaan loer gerus.