Afrikaanse Alfabet – a-klank plakkaat en T-shirt skakel
R11.50
Resource Description
🍎Hierdie Afrikaanse Alfabet opvoedkundige PLAKKAT stel die a-klank bekend aan kinders met ‘n oulike kort kinderstorie. Die letter A in afrikaans vorm ook deel van die 5 vokale. 🍎Die video skakel sowel as ‘n skakel na ‘n a-klank T-hemp is beskikbaar in POWERPOINT formaat.