Afrikaans werkkaart met die tema: Vervoer
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
This worksheet is about the theme: Vervoer.
It includes a song, a paragraph with questions, questions to ask the class to discuss in Afrikaans and vocabulary words.
It adheres to the CAPS document:
Ontwikkel ‘n mondelinge (luister en praat) woordeskat deur van onderwerpe en temas soos Vervoer gebruik te maak
Gee en volg instruksies. Verstaan en reageer op eenvoudige vrae, byvoorbeeld: Wanneer? Waarom? Hoe? Hoe kom jy soggens by die skool? Stel vrae om duidelikheid te kry, byvoorbeeld: Wat beteken vervoer? Identifiseer ‘n voorwerp van ’n eenvoudige mondelinge beskrywing, byvoorbeeld: Dit is ‘n voertuig. Dit is baie groot en lank. Dit vervoer leerders van hul huise af skool toe. Wat is dit? Praat oor ‘n voorwerp op prente of in foto’s en reageer op die onderwyser se instruksies, byvoorbeeld: Vertel vir my wat jy alles in die prent sien. Luister na ‘n eenvoudige vertelling. Verstaan en gebruik taalstrukture in konteks. Memoriseer en dra eenvoudige gediggies, aksierympies en liedjies voor, byvoorbeeld: Die wiele van die bus