Afrikaans Taal: Ontkennende Vorm / Negatief
R28.75
Resource Description
20 x Ontkennende vorm werkkaarte en aktiwiteite. Vir gewone sinne, gebruik ons altyd twee ’nie’s’. Die eerste ‘nie’ kom altyd na die eerste werkwoord en die tweede ‘nie’ kom aan die einde van die sin. Skryf die volgende sinne oor in die ontkennende vorm en skep jou eie sinne.
- 22-Bladsy Aflaaibare PDF
- 20 c Werkkaarte en Aktiwiteite