Afrikaans Skryftekens Plakkate
Resource Description
Hierdie A4 plakkate verduidelik die doel van die skryftekens wat die meeste in Afrikaans gebruik word tesame met voorbeelde van hoe die skryftekens gebruik word. Die skryftekens wat in hierdie pak ingesluit is, is as volg:
- kappie
- koppelteken
- deelteken
- afkappingsteken
- aksent
R28.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.