Afrikaans Rym-identifikasie TUISPROGRAM Fonologiese Bewustheid
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die tuisprogram bestaan uit 3 bladsye waarop 6 rym-groepe ingedeel is. Die kind moet woorde wat rym uitsoek en omkring. Die woorde word deur prente verteenwoordig. Bv wat pas by VAT? Hy moet dan die kat, mat, pad en bad omkring.
Daar ‘n ‘n bonus taalaktiwiteit by elkeen van die rymgroepe.
‘n Antwoordblad vir ouers is ook beskikbaar