R69.00

Resource Description

Die produk behels ‘n begrip en vrae wat handel oor die begrip, ‘n advertensie en vrae wat handel daaroor, en dan oefeninge oor taalstrukture en konvensies. Ek het die produk self gebruik en die leerders het goed gevaar en dit geniet. Ek hoop julle geniet die produk en baat daarby. Die produk behels selfs lekker inkleur prentjies wat die leerders kan voltooi nadat die toets voltooi is. SimoneSaayman Store

Resource Reviews

Store reviews: ( 5 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.