Afrikaans – Lulu die hond – l-klank
R86.25
Resource Description
Instruksies en gebruik:
Dit is belangrik om korrekte artikulasie vir kinders te leer.
Dit help jou kind om klanke, woorde en sinne duidelik uit te spreek. Duidelike spraak is belangrik want ‘n kind moet hulle behoeftes kan verwoord en verstaan word
deur ander mense. As ‘n kind verstaan word deur ander help dit ook hulle selfbeeld en bevorder emosionele groei.
Gebruike:
1. Leesboekie.
2. Oefen en vaslegging van die l-klank.
3. Uitbrei van woordeskat.
4. Geheue oefeninge.
Aktiwiteite:
1. Reëls en instruksies vir 4 speletjies om die l-klank aan te leer – luister en praat.
2. Werkskaarte is ingesluit. 36 kaarte om uit te knip. Painted Pony (Pty) Ltd