R69.00

Resource Description

Hierdie projek assessering bestaan uit die volgende:

Fase 1 van die navorsingsprojek: Dit handel oor kortverhale en ‘n kortverhaal is ingesluit. Daar is oor navorsing ingesluit wat die onderwyser kan gebruik of besluit om dit uit te haal. Verskillende vrae wat handel oor die navorsing asook die storie is die assessering wat leerders moet doen.

Fase 2 van die Kreatiewe skryf projek: Die skryfwerk word hier behandel, waar inligting vanaf fase 1 gebruik word om die opstel voor te brei en te skryf.

Fase 3 van die Kreatiewe skryf projek: Die mondeling word hier verduidelik, waar inligting van fase 1 en 2 gebruik word om mondeling voor te berei.

‘n Memo is ingesluit van Fase 1.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.