R23.00

Resource Description

Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 Taal Hersieningstoets volgens JOP
Die hersieningstoets sluit in:
voorvoegsels en agtervoegsels, sinonieme en antonieme, bedrywende en lydende vorm, homonieme en homofone, trappe van vergelyking, afkortings, ontkennende vorm, basisvorme, werkwoorde, samestellings en idiomatiese uitdrukkings.

Dit is in Word-formaat en bevat ‘n memorandum. Dit bestaan uit ‘n totaal van 160 punte.

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.