Afrikaans Huistaal Graad 5 Werkkaart: Homonieme + Homofone
Hierdie is slegs ‘n werkkaart en memo oor homonieme en homofone. Die werkkaart werk veral lekker as die leerders klaar die teorie behandel het en die oefening net vir inskerping wil gebruik. Die dokument is in MS Word getik en is dus volledig wysigbaar. Kyk gerus by my winkel en laai van my PowerPoints, toetse, eksamens, assesserings of werkkaarte af.
R34.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description