R333.50

Resource Description

Hierdie is ‘n volledige pakket wat ‘n leerderboek en ‘n onderwysersgids insluit. Die pakket is opgestel volgens die nuutste, hersiene JOP. Die pakket bevat 5 siklusse wat oor twee weke elk strek. Die pakket sluit informele aktiwiteite asook formele assesseringstake in. Die onderwysersgids bevat  kwartaal 2 se beplanning en die memorandums en rubrieke wat nodig is om werk te assesseer. Die leerderboek bevat ook leesstukke vir DEAR/onafhanklike lees/groepsbegeleide lees, lees vir assessering en lees vir genot. Die taalstrutuur en -konvensies vaardigheid maak onderskeid tussen taal wat vir vaslegging aangeleer word en taal wat binne konteks aangeleer word.

Die kreatiewe skryfprojek is by die pakket ingesluit:

  • Stap 1: Navorsing
  • Stap 2: Skryf & aanbied
  • Stap 3: Monderlinge aanbieding

Die pakket is baie deeglik beplan, werk van hoogstaande gehalte.

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

5

Thank you for the good work

Heine Van Boom - July 19, 2023

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.