Afrikaans HT & EAT graad 4 – 6: Die skryf van opsommings
Resource Description
Hierdie is ‘n nuttige hulpbron wat die onderwyser kan leiding gee oor hoe om die leerders te leer om opsommings te maak. Die gids gee stap vir stap wenke aan die leerders met praktiese voorbeelde asook memorandums en moontlike antwoorde. Die gids bevat ook nuttige wenke en inligting wat van toepassing is op die onderwyser.
Leerders word voorberei vir die vereistes wat die vaardigheid in die senior fase van hulle verwag.
FREE
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.