Afrikaans – Hiekierie diekierie dok – r-klank
R57.50
Resource Description
Instruksies en gebruik:
Die boekie is geskik vir kinders in Graad R tot Graad 1.
Gebruike:
1. Leesboekie.
2. Oefen en vaslegging van die R-klank.
3. Rympies help kinders om te fokus of die verskillende klank patrone wat in taal gebruik word.
4. Leer die beginsels van tyd.
5. Die rympie leer kinders die beginsels om tyd te lees.
Aktiwiteite:
1. Maak jou eie horlosie.
2. Storie geheue.
3. Pas die kaarte by mekaar. Painted Pony (Pty) Ltd