Afrikaans – Figuurlike Spraak / Beeldspraak Plakkate
R32.20
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie plakkate verduidelik die figuurlike spraak (beeldspraak) wat meestal in Afrikaans gebruik word, naamlik:
- personifikasie
- alliterasie
- assonansie
- metafoor
- vergelyking
- klanknabootsing (onomatopee)
Die plakkate het dui definisies sowel as voorbeelde van elkeen van die bogenoemde aan.