aa-DUBBELKLANK Afikaanse Klanke hulpmiddels en BONUS video
R51.75
Resource Description
Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige aa-dubbelklank leesvideo stel die kinders op ‘n interaktiewe manier bekend aan sigwoorde, aa-klank woorde asook die lees van kort eenvoudige sinne waar daardie woorde gebruik word. Die kinders kry hulle eie leesboekie (juffrou kan vooraf die boekies maak, of die video kan gevolg word) wat ook daardie woorde en sinne bevat en die die video word gestop, sodat hulle self in hulle eie boekie daardie woorde en sinne kan vaslê. Hierdie les kan as ‘n eenheid aangebied word of juffrou kan dit opdeel in kleiner les eenhede. Wat die maklikste werk vir jou kinders in jou klaskamer.