R29.90

Resource Description

SPLINTERNUWE ASSESSERING. 70 PUNTE.

 

Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) – dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.

 

STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE:

1. STATIESE ELEKTRISITEIT

2. ENERGIE-OORDRAG IN ELEKTRIESE STELSELS

3. SERIE EN PARALLEL STROOMBANE

4. SIGBARE LIG

 

SLUIT IN:

 

·         ‘n Volledige nasienriglyn.

 

·         Opsomming van kognitiewe vlakke.

 

 

KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.

Resource Reviews

Store reviews: ( 45 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.