R80.50

Resource Description

Eenheid 2.1 Uitdagings van die mikro-omgewi

Eenheid 2.2 Uitdagings van die markomgewing

Eenheid 2.3 Uitdagings van die makro-omgewing

Leerderdoelwitte

Aan die einde van hierdie onderwerp moet leerders in staat wees om die volgende te doen:

brei uit/noem/bespreek/verduidelik die uitdagings van die mikro-omgewing

brei uit/noem/bespreek/verduidelik die uitdagings van die markomgewing

aanbevelings maak oor maniere hoe die besigheid mededinging in die markomgewing kan oorkom

brei uit/noem/bespreek/verduidelik die uitdagings vir die besigheid in die makro-omgewing

voorbeelde te gee van kontemporêre wetgewing wat die besigheid se bedrywighede kan affekteer

die uitdagings van die DRIE besigheidsomgewings uit gegewe scenarios/stellings te identifiseer en die antwoord te motiveer deur aan te haal uit die scenario/stelling.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.