2020 Beisigheid Studies Gr 10 Halfjaareksamen
R234.03
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Halfjaareksamen vraestel 1: Besigheidsomgewings en
Besigheidsbedrywighede.
Afdeling A: Verpligtend vir al die kandidate.
Afdeling B: Bestaan uit TWEE vrae, een uit elke onderwerp en ‘n
kombinasievraag. Beantwoord enige EEN van die vyf vrae uit
hierdie afdeling.
Afdeling C: Bestaan uit TWEE vrae, een uit elke onderwerp.
Beantwoord enige EEN van die vier vrae uit hierdie afdeling.: 100
Halfjaareksamen vraestel 2: Besigheidsondernemings en
Besigheidsrolle.
Afdeling A: Verpligtend vir al die kandidate.
Afdeling B: Bestaan uit TWEE vrae, een uit elke onderwerp en ‘n
kombinasievraag. Beantwoord enige EEN van die vyf vrae uit
hierdie afdeling.
Afdeling C: Bestaan uit TWO-vrae, een uit elke onderwerp.
Beantwoord enige EEN van die vier vrae uit hierdie afdeling.: 100