VOO Kwartaal 3 Hulpmiddels
As onderwyser wil jy net die beste vir jou leerders hê, maar om oorwerk te word, kan tot uitbranding lei. Daarom moet jy slimmer werk, nie harder nie. Ons het hierdie briljante versameling VOO Kwartaal 3 hulpmiddels saamgestel, met ‘n reeks vakke vir jou Graad 10-12 studente, sodat hulle al die oefening kry wat hulle nodig het vir kwartaal 3 en jy ‘n welverdiende blaaskans kry! Jy kan ook Engelse hulpmiddels hier vind
Grade 10
Luistertoets: Paddastoele wat in die donker gloei (Afrikaans HT en EAT graad 8-10)
Description
'n KABV-gerigte luistertoets. Ideaal vir Afrikaans HT en Afrikaans EAT graad 8-10. Kan vir assesseringsdoeleindes gebruik word. ONDERWERP: Paddastoele wat in die donker gloei PUNTE: 10 TYD: 30 minute Word-dokument kan aangepas word volgens jou leerders se behoeftes.
Lewenswetenskappe Graad 10 Biosfeer tot Ekosisteme Opsommings
Description
Volledige opsommings met illustrasies oor die volgende: 1. Biosfeer en Biome 2. Omgewing en Ekosisteme 3. Abiotiese en Biotiese Faktore Volledige notas, met illustrasies in kleur. Dit is maklik om te volg vir leerder. Kan gebruik word in die klaskamer. Opgestel volgens KABV dokument en ATP dokument.
Gr.10 Lewenswetenskappe, Navorsingstaak, Immunisering
Description
Gr.10 Lewenswetenskappe, Navorsingstaak, Immunisering
TEMA: Immunisering
Totaal: 35 punte
Tydsduur: N.v.t.
PDF-dokument. Gereed om te druk en uit te gee.
Opdrag en Memorandum/Rubriek ingesluit.
Opdrag bestaan uit 2 bladsye.
Grade 11
Gedig: Strelitzia deur Annie Klopper
Description
Die volgende dokumente bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Strelitzia deur Annie Klopper. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal, verduidelik en geanaliseer word met Engelse vertaling waar nodig. Ek sluit ‘n .word en .pdf formaat dokument in sodat jy die notas kan aanpas of die formaat daarvan verander as jy sou wou.
Graad 11 Besigheidstudies Kwartaal 3 2023 Formele Assesseringstake
Description
Die Graad 11 Besigheidstudies Kwartaal 3 Formele Assesseringstake pakket van 2023 bestaan uit die volgende: Projek (50 punte) Kontrole Toets (100 punte)
Grade 12
Graad 12 Afrikaan EAT/FAL: Gedigtetoets (Skryfportefeulje)
Description
Die toets is opgestel vir die SBA Skryfportefeulje. Twee voorbereide gedigte: "Sondagaande"- Fanie Viljoen en "Die wêreld het so klein geword"- Alta Marincowitz word geassesseer vir 10 punte elk. Een onvoorbereide gedig: "Eksamenlokaal"- Suzaan Laing word geassesseer vir 10 punte. Die totaal van die toets is 30 punte. 'n Verskeidenheid vrae word gevra - inlyn met die IEB standaard. Die dokument word in Word formaat gekoop sodat die koper die vraestel kan aanpas volgens die skool se vereiste. Nasienriglyne word ook ingesluit waarvolgens die toets gemerk word.
2023 – KWARTAAL 3 – GRAAD 12 – WISKUNDIGE GELETTERDHEID – VRAESTEL 1 & 2
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERINGS.
OOK BESKIKBAAR AS HULPBRONNE OP ASSESSMENT911 VANAF 12 JULIE 2023.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
· Opsomming van kognitiewe vlakke.
KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.
Graad 12 Rekeningkunde Gevallestudie Kw3 2023
Description
Graad 12 Rekeningkunde Gevallestudie vir Kwartaal 3, 2023
Die oorsprong van die Koue Oorlog - Berlyn
Description
'n Kort en bondige opsomming van die oorsprong van die Koue Oorlog met fokus op Berlyn na WOII. Geskik vir Gr 12 Geskiedenis leerders. Gemik daarop om agtergrond kennis te verskaf met die oog op kortvrae in Afdeling A van vraestel 1. Adservio