Graad 12 Kwartaal 1 hulpmiddels
Die finale jaar van hoërskool kan uitdagend wees. Gebruik hierdie uitstekende versameling om jou graad 12-leerders op te stel vir sukses! Dit bevat interaktiewe hulpmiddels om jou lesse prettig te maak en sal sorg dat jy met gemak kan les gee.
Taalstrukture Graad 10 - 12
Description
Alles van taalstrukture vir Afrikaans Huistaal wat 'n Graad 10-12 leerder nodig het.
Extended writing - Dystopian narrative essay
Description
A guided approach to writing a narrative essay, using a Dystopian setting. Includes planning advice, topic choices, editing options and a rubric. This is suited to the IEB's 'extended writing' tasks, as required for the learner portfolios - as indicated in the SAGs document.
Grade12 Business Studies - Term 1 Slides - Complete Set - English and Afrikaans
Description
* Complete set of Grade 12 Slides - all 100% editable * Compiled using the 2021 ATP, 2020 Exam Guidelines * Can be paired with any notes * English and Afrikaans ALSO AVAILABLE AS A COMBO DEAL WITH NOTES!
Maatskappye - Grootboekrekeninge verduideliking
Description
PDF pakkie met al die belangrikste definisies/terme rakende maatskappye, asook 'n visuele verduideliking van al die belangrike maatskappy grootboekrekeninge
Rekeningkunde - Graad 12 - Begrotings en Geprojekteerde Inkomstestaat
Description
15 skyfies PowerPoint. Volledige agtergrond kennis en verduidelikings van Begrotings en Geprojekteerde Inkomstestaat. Hoe om toekomstige te dink en hoe om terug te dink en kommentaar te lewer oor afwykings.
Graad 12 RTT Veranderingspoor
Description
Graad 12 RTT Veranderingspoor en kommentaar opsommings. Woordverwerking Kwartaal 1 inhoud plattelandsejuffie