Graad 11 Kwartaal 1 hulpmiddels
Gebruik hierdie Graad 11 hulpmiddels in jou onderrigplan vir jou Graad 11’s om hulle voor te berei vir ‘n suksesvolle skooljaar. Die versameling bevat hulpmiddels vir verskeie vakke sodat jy self kan kies wat by jou lesse pas.
Taalstrukture Graad 10 - 12
Description
Alles van taalstrukture vir Afrikaans Huistaal wat 'n Graad 10-12 leerder nodig het.
Gedig: Kinders Van Die Wind deur Koos du Plessis
Description
Die volgende dokument bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Kinders Van Die Wind deur Koos du Plessis. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal, verduidelik en geanaliseer word, met Engelse vertaling waar nodig. Hierdie dokument sluit ook vrae wat gebruik kan word vir hersiening asook die memorandum vir alle vrae. Die vrae sluit struktuur, stylfigure, beeldspraak sowel as inhoud in.
Gedig: Toemaar die donker Man deur Ingrid Jonker aan Simone
Description
Die volgende dokument bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Toemaar die donker Man deur Ingrid Jonker. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal word en dan verduidelik en geanaliseer met Engelse vertaling waar nodig. Hierdie dokument sluit ook vrae wat gebruik kan word vir hersiening asook die memorandum vir alle vrae. Die vrae sluit struktuur, stylfigure, beeldspraak sowel as inhoud in.
GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE – BAKTERIEË
Description
3 x A4 PDF Aflaaibare opsommings oor: - Basiese kenmerke van bakterieë - 3 Tipes Heterotrofiese bakterieë - 4 Verskillende tipes bakterieë - Basiese bou van bakterieë - Bou van 'n bakteriesel Bron: Gr 11 Lewenswetenskappe 3 in 1, uitgegee deur The Answer Series Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021
GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE – FUNGI
Description
3 x A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende: - Makroskopiese Fungi - Mikroskopiese Fungi - Basiese bou van Fungi - Rhizopus - 3 Tipes Hifes - Algemene Kenmerke van Fungi Bron: Gr 11 Lewenswetenskappe 3 in 1, uitgegee deur The Answer Series Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021.
Belangrikheid van Spanwerk - Besigheidstudies - Graad 11
Description
BELANGRIKHEID VAN SPANWERK IN 'N BESIGHEID 59 SLIDES POWERPOINT PRESENTATION GRAAD 11 VOORDELE VAN SPANWERK VIR DIE BESIGHEID NADELE VIR DIE BESIGHEID INDIEN DAAR NIE SPANWERK IS NIE FUNKSIES VAN DIE BESIGHEID, AANKOPE, PRODUKSIE, FINANSIES EN BEMARKING KLEURVOLLE, INTERESSANTE POWERPOINT PRESENTATION VIR KLASGEE OF VIR 'N TAAK SKOOLTAS SKATKIS 59 SLIDES POWERPOINT PRESENTATION
Gr 11 Toerisme Kultuurgroep Xhosa Oos-Kaap-slides
Description
Slides- Kultuurgroep Xhosa Oos-Kaap kenmerke, leiers, kleredrag ens