Graad 10 Kwartaal 1 hulpmiddels
Hierdie Graad 10 versameling bevat verskeie prettige hulpmiddels. Dit spaar jou die moeite om dit self te skep, en die hulpmiddels is gerieflik en gereed om in jou klaskamer te gebruik.
Taalstrukture Graad 10 - 12
Description
Alles van taalstrukture vir Afrikaans Huistaal wat 'n Graad 10-12 leerder nodig het.
Gedig: Toemaar die donker Man deur Ingrid Jonker aan Simone
Description
Die volgende dokument bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Toemaar die donker Man deur Ingrid Jonker. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal word en dan verduidelik en geanaliseer met Engelse vertaling waar nodig. Hierdie dokument sluit ook vrae wat gebruik kan word vir hersiening asook die memorandum vir alle vrae. Die vrae sluit struktuur, stylfigure, beeldspraak sowel as inhoud in.
Die Testament deur Rhona Peens PowerPoint
Description
PowerPoint aanbieding oor die Testament deur Rhona Peens. Die bou van `n drama en karaktereinskappe word hierin gedek.
Grade 10 Business Studies - Term 1 - Slides - Mixed Medium - English & Afrikaans
Description
All slides in English & Afrikaans Topic 1: Micro Environment (Business Functions included in these slides) Topic 2: Market Environment Topic 3: Macro Environment Topic 4: Interrelationship Topic 5: Business Sectors All Slides are 100% editable - you can add classwork or corrections. Summarised for easy understanding with lots of practical examples. Main sources used: Via Afrika & Focus *** NB: ALSO AVAILABLE IN ENGLISH ONLY **** NOT ALL OF THE SLIDES ARE SHOWN IN THE GALLERY - THOSE ARE JUST A PREVIEW
Gr.10 Verbruikerstudies – Die Verbruiker, Werkkaart, Kwartaal 1
Description
Gr.10 Verbruikerstudies – Die Verbruiker, Kwartaal 1 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 6 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit. Gr.10 Verbruikerstudies – Die Verbruiker, Kwartaal 1 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 6 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit.
Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding, Werkkaart , Kwartaal 1
Description
Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding, Kwartaal 1 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 4 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit. Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding, Kwartaal 1 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 4 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit.