Star Seller: Tracy Michau
Star Seller: Tracy Michau het Tracy’s Tips, Tools and Tricks geskep om jou onderwyservaring makliker en meer genotvol te maak. Hierdie pretbelaaide en opvoedkundige versameling sluit plakkate, PowerPoint-lesse, opsommings en drukbare hulpmiddels vir die Senior Fase in. Besoek Tracy’s Tips, Tools and
Tricks vir meer.
Afrikaans
Ekonomie en Bestuurswetenskappe
EBW (Rekeningkunde) - Plakkate vir Eienaarsbelang, Bates, Laste, Inkomste en Uitgawes
Description
Hierdie hulpbron bestaan uit 5 plakkate, naamlik: 1. Eienaarsbelang 2. Bates 3. Laste 4. Inkomste 5. Uitgawes Hierdie plakkate dui aan wat elk van die bogenoemde terme is en bevat voorbeelde (beide in teks en visueel) van die rekeninge wat in die verskeie katogorieë behoort. Hierdie plakkate, tesame met die "BULIE"-plakkaat (wat ook in my winkel is) is 'n wenner om in die klaskamer te vertoon sodat U altyd daarna kan verwys wanneer U in die klas verduidelik of werk merk. As die leerders weet wanneer 'n rekening eienaarsbelang, 'n bate, laste, inkomste of uitgawes is, en hul BULIE ken, sal hul altyd T-rekenige korrek gebruik.