Star Seller: Die Skooltas Skatkis/The Treasure Chest
Star Seller: Die Skooltas Skatkis/The Treasure Chest’s store is a treasure trove of interactive, fun, and creative teaching resources. This collection is full of activities designed to develop literacy, numeracy, and motor skills that are guaranteed to captivate and inspire young learners. Whether you’re a teacher, tutor, homeschooler, or parent, Die Skooltas Skatkis/The Treasure Chest has all the resources you need to spark a love of learning.
Visit Die Skooltas Skatkis/The Treasure Chest for more.
Literacy
45 BL SPELLINGBOEK VIR GRAAD 1. SKRYF OOR OP GESTIPPELDE LYNE.
Description
45 BL SPELLINGBOEK VIR GRAAD 1. SKRYF OOR OP GESTIPPELDE LYNE. NAME VAN VRUGTE, KLEURE, GROENTE, KLEUR IN, aa-KLANKTE; a-KLANKE, o-KLANKE- oo-KLANKE, eu-KLANKE ens. Maak seker dat jou kind se spelling op datum is. Andersins sal mense hom/haar daaroor oordeel. Dit is die harde werklikheid.”
Motor Development
Kleurvolle en Prettige Fyn Motoriese Oefening Boek 27 bladsye vir AFRIKAANSE en ENGELSE leerders.
Description
Fyn motoriese oefeninge boek vol helderkleurige prente en genotvolle aktiwiteite. Sny uit op die lyne en trek die patrone. Fyn motoriese ontwikkeling is ‘n delikate kombinasie van die ontwikkeling van die senuweestelsel en die spiere. Daarvoor het ‘n klein kind hope oefening en herhaling nodig. The Fine motor exercises Book is full of brightly colored pictures and enjoyable activities. Cut out on the lines and draw patterns.
Leer van liggaam en herkenning van links en regs. (Logiese redenasie - Fyn Koördinasie)
Description
17 bladsye Kleurvolle en opwindende werksvelle om te leer van jou liggaam asook die herkenning van links en regs. (Logiese redenasie - Fyn Koördinasie). Kleurvolle aktiwiteite. 17 pages Colorful and exciting worksheets to learn about your body as well as left and right recognition. (Logical reasoning - Fine Coordination). Colorful activities. Learn easily and quickly Leer maklik en vinnig 17 pages Colorful and exciting worksheets to learn about your body as well as left and right recognition. (Logical reasoning - Fine Coordination). Colorful activities.
Berei voor vir skryf, 14 bladsye boek/ Pre writing activity pack (14 page book) AFRIKAANS EN ENGELS
Description
Pre-writing skills are the fundamental skills children need to develop before they are able to write. These skills contribute to the child's ability to hold and use a pencil, and the ability to draw, write, copy, and colour. ... These are the pencil strokes that most letters, numbers and early drawings are comprised of. Om voor te berei vir skryf is die fundamentele vaardighede wat kinders moet ontwikkel voordat hulle kan skryf. Hierdie vaardighede dra by tot die kind se vermoë om 'n potlood vas te hou en te gebruik, asook die vermoë om te teken, skryf, kopieer en kleur.