Graad 9 Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Maak gereed vir die komende eksamenperiode voor dit te laat is! Blaai deur hierdie keuse van Graad 9 eksamenvoorbereiding hulpmiddels wat ontwerp is om jou te help om tyd te bespaar sodat jy meer tyd saam met jou leerders kan spandeer. Hierdie versameling bevat opsommings, toetse en eksamens vir alle vakgebiede. Sien jy nie waarna jy soek nie? Kyk na ons uitgebreide soektog na eksamenhulpmiddels vir Graad 9.
Vrywaring: Wees bedag daarop om nie vraestelle te gebruik soos dit is nie, want Teacha! Is ‘n markplek en ouers en studente het ook toegang tot hierdie hulpmiddels. Boonop bevat nie alle toetse, assesserings en eksamens ‘n memorandum nie. Maak seker dat ‘n hulpmiddel ‘n memorandum insluit voordat jy dit koop as jy een benodig.
Afrikaans
Begripstoets - Reik na die sterre (Afrikaans HT/EAT Senior Fase)
Description
Begripstoets wat aan KABV-vereistes voldoen. Leesstuk en verwante strokiesprent; volledige nasienriglyn; Barret-ontleding ingesluit. MSWord-formaat vir maklike redigering. Kan gebruik word in Taaltoets (Kwartaal 1 en 3) en in Vraestel 1 (eksamen in Kwartaal 2 en 4).
Grade 9 Afrikaans FAL Taal Eksamen
Description
Graad 9 taal eksamen bestaan uit ‘n leesbegrip en advertensie (40), opsomming (10) en taal (20). Hierdie toets bevat al die nodige vrae om die leerder se kennis van graad 8 en nuwe kennis van Kwartaal 2 te toets. Nasienriglyne is ook deel van die vraestel.
Graad 9 Afrikaans FAL Eksamen
Description
'n Volledige eksamen wat gebruik kan word vir die 2de Kwartaal of die 4de Kwartaal. Die eksamen bestaan uit al die taal wat die leerders deur die jaar gedoen en in graad 8 gedoen het. Die eksamen is uit 70 punte wat bestaan uit: Begrip - 40 Opsomming - 10 Taal - 20
Wiskunde
2021 – KWARTAAL 4 – GRAAD 9 – WISKUNDE – KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE. SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.
Ekonomie en bestuurswetenskappe
EBW GR 9 Finale Eksamen Vraestel 1 en 2
Description
EBW GR 9 Finale Eksamen Vraestel 1 en 2 Vraestel 1 Totaal 70 punte antwoordblad ingesluit Kort vrae, rekenkundige vergelyking, Algemene Grootboek Vraestel 2 Totaal 80 punte Kort Vrae, Besigheidsplan, Besigheidsfunksies, vakbonde Dek kwartaal 3 en 4 inhoud
Natuurwetenskappe
2021 – KWARTAAL 4 – GRAAD 9 – NATUURWETENSKAPPE – KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE. SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN. iSoftWe
Sosiale wetenskappe
Geografie Gr 9 Kwartaal 4 Opsommings PDF
Description
Volledige opsommings vir Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Gr 9 Geografie Kwartaal 4 in PDF formaat
Geskiedenis Gr 9 Kwartaal 4 Opsommings Slideshow
Description
Volledige opsommings vir Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Geskiedenis Gr 9 Kwartaal 3 in Slideshow format vir die onderwyser met toegang tot tegnologie in die klaskamer.