Senior Fase Kwartaal 2 Eksamenvoorbereiding
Maak gereed vir kwartaal 2 eksamens met hierdie hulpmiddels wat ontwerp is om jou kinders en leerders voor te berei vir sukses. Of jy nou ‘n onderwyser is wat inspirasie soek vir die opstel van eksamens of ‘n ouer wat jou kind se leer by die huis wil ondersteun, ons omvattende versameling opsommings, oefentoetse en eksamens is hier om jou te help. Met ons Senior Fase Kwartaal 2 eksamenvoordereiding hulpmiddels, kan jy verseker dat jou studente goed toegerus is om hul eksamens met selfvertroue aan te pak.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse the collection of Senior Phase exam prep. resources here.
Graad 7
Graad 7 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's
Description
Graad 7 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's PDF Formaat AFR HT 1 x Opsomming ENG FAL 1 x Opsomming WISKUNDE 9 x Oefenvraestelle met Memo's EBW Tegnologie LV Geografie Geskiedenis NW
Graad 7 Afrikaans Huistaal kwartaal 1 assessering- kontroletoets
Description
Hierdie oulike kontroletoets is gebaseer op die aangepaste jop. Die kognitiewe vlakke word uiteengesit op die memorandum.
Graad 7 SW - Geskiedenis Kwartaal 2 Opsommings - VANDAG Handboek
Description
Graad 7 Geskiedenis Kwartaal 2 Opsommings - VANDAG Handboek PDF Formaat Slegs in Afrikaans ONDERWERP 6: Die Trans-Atlantiese slawehandel (bl. 129-153) Eenheid 1: Wes-Afrika voor die Europese slawehandel (bl. 130-132) Eenheid 2: Slawerny in die Suide van Amerika (bl. 133-138) Eenheid 3: Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op slawe (bl. 139-149) Eenheid 4: Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op die ekonomieë van Amerika, Brittanje en Afrika (bl. 150-151) ©️ Juffrou Natasha se Opsommings
Graad 8
Graad 9
Graad 8 Kwartaal 2 Oefentoets wat fokus op Kwartaal 1 en 2 se werk. 60 punte met Memo
Description
Graad 8 Kwartaal 2 Oefentoets / Eksamen wat fokus op Kwartaal 1 en 2 se werk. 60 punte met Memo. Die produk kan as 'n Toets, eksamen, asssessering, werkkaart of hersiening gebruik word. Kan as 'n goeie basis vir Graad 9 gebruik word. Dit is 60 punte met die Memo Dit sluit Telgetalle, Heelgetalle, Eksponente, Patrone, Funksies en verwantskappe, Algebraïese uitrukkings.
Natuurwetenskappe Graad 9 Kwartaal 2 Opsommings en Oefening werkboek
Description
Natuurwetenskappe Graad 9 Inhoud wat gedek word is Verbindings, skryf van verbindings, bepaal formule van ioniese verbinding, name van verbindings, periodieke tabel, chemiese vergelykings, tipes chemiese reaksies, balansering van chemiese reaksies, reaksies van metale met suurstof en reaskies van nie-metale met suurstof. Alle oefeninge het antwoorde by.