Resources for Afrikaans FAL basics
Take a look at these must-have classroom resources. Wall and Worksheet, this collection of products will surely brighten up your class!
Laerskool
Graad 4 Afrikaans EAT Kwartaal 1 Basislynassessering en oplossing + Taaltoetse en oplossings
Description
Graad 4 Afrikaans EAT Kwartaal 1: - 40 punt basislynassessering en oplossing (leesbegrip, taal, spelling en skryf) - 10 punt werkkaart en oplossing (taaltoets 1) - 10 punt werkkaart en oplossing (taaltoets 2) - 10 punt werkkaart en oplossing (taaltoets 3) Wize-Up Learning
Hoërskool
Grade 9 Afrikaans FAL Taal Eksamen
Description
Graad 9 taal eksamen bestaan uit ‘n leesbegrip en advertensie (40), opsomming (10) en taal (20). Hierdie toets bevat al die nodige vrae om die leerder se kennis van graad 8 en nuwe kennis van Kwartaal 2 te toets. Nasienriglyne is ook deel van die vraestel.
AFRIKAANS TAALSTRUKTURE- EN KONVENSIES PPT gr.5-9
Description
Hierdie PPT bestaan uit 55 skyfies. Dit is opgestel uit die Via Afrika! Afrikaans EAT vir Gr.7 handboek. Dit kan aangepas word vir enige graad. Dit bevat alle taalstrukture soos uiteengesit vir Graad 7 in hierdie handboek. Vir laer grade kan van die skyfies oorgeslaan/verwyder word. Vir hoër grade kan van die voorbeelde moeiliker gemaak word. Dit kan gebruik word vir gr.5 -9 Afriaans HT of EAT. Selfs vir opvoeders wat Afrikaans as 'n derde taal aanbied. Teaching101