Graad 6 kwartaal 3 KABV hulpmiddels
Ons het hierdie versameling saamgestel om jou te help om goed voor te berei vir kwartaal 3. Hierdie visuele hulpmiddels is wonderlik om interaktiewe lesse aan te moedig. Daar is ‘n verskeidenheid hulpmiddels om van te kies, insluitend aktiwiteitsboeke en opsommings. Vind Engelse hulpmiddels vir Graad 6 hier.
Afrikaans
Wiskunde
Graad 6 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 3
Description
Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 6, Kwartaal 3 Wiskunde. Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling. Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
Graad 6 Wiskunde, Kwartaal 3 Oefeningboek
Description
Graad 6 Wiskunde. Oefeningboek vir Kwartaal 2, opgestel volgens die nuutste KABV beplanning. Bestaan uit 84 bladsye, met daaglikse oefeninge en volledig uitgewerkte memorandums. Kan gebruik word as vaslegging of assessering van werk wat in die klas behandel is.
Natuurwetenskap en tegnologie
NWT Gr. 6 Derde Kwartaal Beplanning en Werkkaarte
Description
Beplanning en werkkaarte beskikbaar
Graad 6 Natuurwetenskappe kwartaal 3 werkboekie
Description
Die leerdervriendelike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Week 1-10 se inhoud is logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri Se Klaskamer
Sosiale wetenskappe
Graad 6 Sosiale Wetenskappe kwartaal 3 werkboekie (Geografie en Geskiedenis)
Description
Die leerdervriendelike werkboek bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Die inhoud van weke 1-10 word logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF-formaat beskikbaar. Dit is ook in Afrikaans beskikbaar. Juffrou Anri se Klaskamer
Lewensvaardighede
Graad 6 PSW (LV) kwartaal 3 werkboekie
Description
Hierdie oulike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite vir kwartaal 3. Die inhoud is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit is in Engels en Afrikaans beskikbaar.
Die werkboekie sluit nie 'n memorandum in nie omdat daar van die leerder vereis word om hul eie ervaringe en opinies te deel.
Indien u 'n ouer is wat die werkboekie aankoop-maak asb seker dat die skool met die aangepaste jaaronderrigplan werk.
Skeppende kunste
Graad 6 Skeppende Kunste (LV) kwartaal 3 werkboekie - Visuele Kunste + Uitvoerende Kunste
Description
Die leerdervriendelike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Week 1-10 se inhoud is logies uiteengesit.Die werkboekie bevat ook 'n formele assessering wat gebruik kan word. Dit bevat nie 'n memorandum nie omdat daar van die leerder verwag word om hulle eie ervarings te deel. Die boekie is in PDF formaat. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri Se Klaskamer