Graad 5 Kwartaal 2 Hulpmiddels
As jy inspirasie soek vir jou lesbeplanning en -voorbereiding, is hierdie Graad 5 Kwartaak 2 hulpmiddelversameling perfek! Dis propvol KABV-belynde hulpmiddels om te verseker dat jou leerders en kinders geïntereseerd en goed opgelei sal wees.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse our comprehensive collection of Grade 5 Term 2 teaching resources here.
Graad 5 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's
Description
Graad 5 Kwartaal 2 Opsommings en Oefenvraestelle met Memo's PDF Formaat AFR HT 2 x Oefenvraestelle met Memo's AFR HT 1 x Opsomming ENG FAL 4 x Oefenvraestelle met Memo's ENG FAL 4 x Oefeninge met Memo's ENG FAL 1 x Opsomming WISKUNDE 3 x Oefenvraestelle met Memo's WISKUNDE 1 x Breuke en tyd opsommingsboek met oefenvraestelle WISKUNDE 1 x Opsomming PSW NWT Geografie Geskiedenis
Afrikaans
Graad 5 - Afrikaans HT - Kwartaal 2 werkboekie
Description
31 Werkkaarte volgens ATP
26 Memorandums
Volgens ATP
Werkkaarte is:
Bywoorde
voorsetsels
byvoeglike naamwoorde
enkelvoudige sinne
voornaamwoorde
voegwoorde
tydsvorme
versamelname
vergelykings
verkleinings
meervoude
enkelvoud
werkwoorde
tussenwerpsels
selfstandige naamwoorde
direkte en indirekte rede
lydende en bedrywende vorm
vraagsinne
skryftekens
trappe van vergelyking
alfabetiese volgorde
Wiskunde
Sosiale Wetenskappe
Natuurwetenskappe en Tegnologie
Natuurwetenskappe Graad 5 Kwartaal 2 Beplanning met Notas
Description
Natuurwetenskappe Graad 5 Kwartaal 2 Beplanning met Notas Week vir week beplanning van kwartaal 2 inhoud volgens CAPS en die Platinum handboek (Met ekstra werkkaarte) Meer as 20 bladsye van opsommings en werkkaarte ingesluit!
Graad 5 Natuurwetenskap & Tegnologie Kwartaal 2 Opsommings - Platinum Handboek
Description
Graad 5 Natuurwetenskap & Tegnologie Kwartaal 2 Opsommings - Platinum Handboek
PDF Formaat
Slegs in Afrikaans
ONDERWERP 6: METALE EN NIE- METALE (bl. 61-72)
EENHEID 1: Eienskappe van metale (bl. 61)
EENHEID 2: Eienskappe van nie-metale (bl. 67-69)
ONDERWERP 7: GEBRUIKE VAN METALE (bl. 73-84)
EENHEID 1: Ander eienskappe van metale (bl. 73-78)
EENHEID 2: Gebruike van metale (bl. 79-82)
ONDERWERP 8: DIE VERWERKING VAN MATERIALE (bl. 85-94)
EENHEID 1: Kombineer materiale (bl. 85-94)
ONDERWERP 9: VERWERKTE MATERIALE (bl. 95-107)
EENHEID 1: Eienskappe en gebruike van materiale (bl. 95-102)
EENHEID 2: Tradisionele verwerking (bl. 103-107)
©Juffrou Natasha se OpsommingsLewensvaardighede
Skeppende Kunste Graad 5 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek
Description
Skeppende Kunste Graad 5 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek
Uitvoerende Kunste: Dans, Drama en musiek, Beweging en dans, Verstaan en skep musiek, Mimiek en jou sintuie,Verskillende musiekgenres
Visuele Kunste: Letters, patrone en lyfkuns, Versier ‘n oppervlakte, Maak 'n masker
Opsomming en aktiwiteite