Graad 4 Kwartaal 2 Hulpmiddels
Van Graad 4 Kwartaal 2 hulpmiddels werkboekies en werkkarte, tot opsommings en toetse – hierdie uitstekende versameling bevat KABV-belynde hulpmiddels sluit verskeie vakke in om jou Graad 4-leerders en kinders se belangstelling te prikkel.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse our comprehensive collection of Grade 4 Term 2 teaching resources here.
Afrikaans
Wiskunde
Natuurwetenskappe en Tegnologie
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek
Description
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 4 Kwartaal 2 Aktiwiteitsboek Memorandum ingesluit Materie en materiale: Vastestowwe, vloeistowwe en gasse, watersiklus, onverwerkte en verwerkte materiale, eienskappe van materiale, stutte en raamstrukture, inheemse strukture.
Graad 4 NW en Tegnologie Klastoets 2 Kwartaal 2
Description
'n Klastoets wat handel oor die versterking van materiaal en sterk raamstrukture met 'n puntetotaal van 25. Hierdie hulpbron kan deur leerkragte, ouers en leerders gebruik word om voor te berei vir kwartaaltoetse asook die Junie-eksamen.
Sosiale Wetenskappe
Graad 4 Geskiedenis - WERKSTUKKE EN MEMO's - Kwartaal 2
Description
A4 PDF Aflaaibare Werkstukke en Memo's oor die volgende onderwerpe vir Graad 4 Geskiedenis:
1 | 'n Goeie Leier |
2 | Nelson Mandela |
3 | Moehatma Gandhi |
4 | Leer by 'n Goeie Leier |